Venterskroon – Kampterrein is geleë in die hartjie van die Vredefort Koepel.  Die Kampterrein bestaan seder 1975 en is in 2015 heeltemal opgradeer.  Die historiese kerkgebou is gerestoureer en beskikbaar vir troues.  Daar is ook ‘n onthaalsaal wat vir troues, konferensies en ander funksies gebruik kan word.

————————————————-

Venterskroon Campsite is situated in the heart of the Vredefort dome.  The campsite existed since 1975 and was completely upgraded in 2015.  The historic church building has been restored and available for weddings.  There are also a hall that can be used for weddings, conferences and other functions.